Tussen die berge
Oranje Gasteplaas
’n Sandsteenkerk en plaasvenue tussen Clarens en Fouriesburg in die Oos-Vrystaat.
Ligging
Vind jou pad
Oranje Gasteplaas is op die R711, ongeveer 20 km vanaf Clarens en 14 km vanaf Fouriesburg. Parkering is by die venue beskikbaar.