Blare in fokus met Marcus en Menine op die agtergrond

17 April 2027

Marcus & Menine

De Beer Bruilof

Oranje Gasteplaas · Oos-Vrystaat

Die groot dag

Ons tel die dae saam met julle af

Merk die datum en kom vier hierdie nuwe hoofstuk saam met ons.

234dae
07ure
48minute
35sekondes

Ons uitnodiging

Kom vier saam

Ons sien uit daarna om ons troudag saam met ons gunsteling mense tussen die berge van die Oos-Vrystaat te vier.

Ons storie is besonders, want ons glo die Here het dit lank voor ons ontmoeting begin skryf.

Waar

Oranje Gasteplaas

Tussen Clarens en Fouriesburg in die Oos-Vrystaat.

Kleredrag

Formeel

Kleur word aangemoedig. Sien ons voorgestelde palet vir inspirasie.