Tianne De Beer

1 Korintiërs 13:4-8

Die liefde is geduldig en vriendelik, die liefde is nie jaloers nie, die liefde blaas nie sy eie beuel nie, is nie vol van homself nie.
Dit tree nie onwaardig op nie, stel nie sy eie belange voorop nie, is nie kort van draad nie, hou nie boek van die kwaad wat hom aangedoen word nie. Dit treur oor die onreg wat plaasvind, en juig as die waarheid seëvier. Die liefde bly stil oor ander se foute, dit bly steeds vertrou, dit hou aan met hoop, dit verduur alles.
Die liefde sal nooit vergaan nie.

Hanke van den Berg

Januarie 27, 2024

Lapeng Guest Lodge, Steelpoort

Wedding Details

The Venue

Lapeng Guest Lodge, Steelpoort

15:00 vir 15:30

drankies
Drankies

Kontant kroeg beskikbaar.

Geen eie drank toegelaat op die perseel

formal
Kleredrag

Semi-formeel

Geskenk Wenk

Ons nessie is klaar geveer, maar ‘n geldjie sal ons baie waardeer!

Indien u nie wil gebruik maak van die boonste vorm nie, kan jy jou RSVP deurstuur aan: